Wals Met Matilda - Dan Sleigh Wals Met Matilda - Dan Sleigh
Wals Met Matilda - Dan Sleigh Wals Met Matilda - Dan Sleigh

Wals Met Matilda - Dan Sleigh

1 available / secondhand
R150.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
644527351

Wals met Matilda was die wenner van die Sanlam Groot Romanwedstryd.

Die see. n Woonstel. Op die balkon n skrywer. Hy kyk af na die blou buitelyn van n man wat hom op die plaveisel onder hom doodgeval het, dwing dan sy blik weg en kyk ver oor die flikkerende vroemôresee. Dit is vir hom asof n vreemder wordende wêreld die woonstel teen die see vasdruk tot dit n eiland word.

Die skrywer wag op n besoeker. Hy weet sy is gestuur. Sy uitgewery het lank genoeg gepleit om n nuwe werk uit die pen wat voorheen die kasregisters laat klingel het. Sý is hul troefkaart.

Die vrou waai soos n stormsterk suidooster by die woostel in. Hy gooi wal, hy skerm, hy probeer vlug maar kom stelselmatig agter sy enigste verweer is n verhaal.

Hy vertel wat dit is wat die donker kolk in hom uitgeruk het, en al vertellende herleef in hom n ander verrhaal, die verhaal van n jong man se ontdekking van die groot, groot onbekende.

ISBN: 9780624051466

Pages: 397

Paperback

Tafelberg, 2011

Edition: 01

Good condition

B60


Add to cart

Recently viewed

See more
Botswana - Used On Piece
R30.00 No bids
Peters & Lee - Welcome Home (CD, Comp)
R170.00
500x150mm Vehicle Rear Window Color Flexible LED Electronic Screen
R3,437.54
Gigo - Abacus Linkable 139pc
R430.00

Similar products

Dans met die sekelmaan deur Janie Oosthuysen
R20.00
Dans met armansdogter - Pamela Jooste
R90.00
Dans met die Rooi Rok - Woutrine Theron
R44.25
Dans met 'n Stiervegter
R25.00