Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Toe traumaberader Aria Brink vir Reuben Rademeyer by 'n partytjie ontmoet, wonder sy waarom hy vir haar so bekend lyk. Sy het die uitvoerende hoof van Medline, die hospitaalgroep waar sy haar praktyk bedryf, mos nog nie vantevore teëgekom nie . . . Van een ding is sy wel dat daar onmiddellik 'n sterk aangetrokkenheid tussen haar en dié mooi man is._x000D_\nMaar dan verskyn sy meisie aan sy arm en dit blyk dat hulle op die punt staan om verloof te raak._x000D_\nDieselfde aand is Reuben in 'n ongeluk betrokke en Aria word ontbied om vir hom berading te gee. Skielik onthou Reuben was as student by toe haar suster, Ansu, verdrink het. Ent dié groep studentevriende van Ansu, wat haar nie kon red nie, steeds nie vergewe nie._x000D_\nAria wil tot elke prys verhoed dat Reuben uitvind wie sy is. Trouens, sy wil niks meer met hom te doen hê nie. Maar die noodlot gooi hulle telkemale weer saam.