Skrywer: Corlia Fourie
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Ware liefde vertel die boeiende liefdesverhale van 27 bekende Suid-Afrikaanse paartjies. Soms sneuwel die liefde onder die eise van die politiek, of smelt dit in die fel kollig van roem, maar die meeste van die verhale spreek van skitterende geluk.
Desmond en Leah Tutu, Beyers en IIse Naudé en Edoardo en Claire Villa
Jan-en-Marjorie (Rabie) en Desdawn (Lindberg)
Jan en Isie Smuts, M.T. en Tibbie Steyn en Koos en Nonnie de la Rey
Eugène Marais en sy beeldskone Lettie, en A.G. Visser en sy "juffrou Marie
Carina Stander en Gerrit van Nickerk en Jackie en Vera Nagtegaal
Suid-Afrikaanse swemmer Charlene Wittstock en prins Albert van Monaco
Allan en Elna Boesak, FW. en Elita de Klerk, N.P van Wyk en Truida Louw, en
Laurie Gaum en Douw Wessels
Albie Sachs en Vanessa September, Jim en Barbara Bailey, balletdansers Phyllis Spira
en Philip Boyd, digter Daniel Hugo en skrywer Carina Diedericks, en Ingrid Jonker
en Jack Cope
Nelson Mandela en Winnie Madikizela, Anné-Mariè du Preez en Armin Bezdrob
en Chris en Barbara Barnard
Carike Keuzenkamp en Olaus van Zyl, en skoonheid Amy Kleinhans en
Leighton Curd.
Description of book condition:
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.