Wat bly oor van soene? is 'n bundel waarin die verhale 'n intieme gesprek met die leser aanknoop oor erotiek en liefde, dood en lewe, verval en opstanding.Die verhale gesels oor en weer, soms instemmend, soms weersprekend. Hulle gesels ook met Aucamp-verhale buit die bundel. So is 'Ek en Ma' en 'Engel in die gras' 'n voorsetting van 'n reeks Stormbergse elegiee, en 'Plaisir d'amour' 'n ironiese spieelbeeld van 'Die hartseerwals'.Maar die verhale gesels ook met 'die gevormde literatuur' - met Villon, Pessoa, De Maupassant, daardie ryk Europese denkwereld wat vir Afrikaans so 'n onmisbare voedingsbron is.Bowenal is Wat bly oor van soene? 'n volgehoue gesprek oor die vertelhandeling self; oor die verhouding tussen verteller en vertelling, en die verhouding tussen vertelling en leser.Die bundel stam uit dieselfde periode as Die blote storie - Aucamp se 'werkboek vir kortverhaalskrywers' - en sou as 'n verhaalmatige aanvulling daarby gesien kan word.

Title: Wat bly oor van soene? *Signed*
Author: Hennie Aucamp
Publisher: Tafelberg
Number of pages: 94
ISBN: 9780624024019
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever