Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Marie-Louise Cronje
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Soos Nuut
Na tien jaar se werskaf om naam te maak vir haarself, keer Danielle Saunders terug na haar ouerhuis as 'n internasionale filmster. Haar terugkoms is egter drie weke te laat vir haar eie pa se begrafnis.
Sy kan al die koue skouers en stille verwyte verduur, maar om weer in Eckhard du Toit vas te loop was die laaste ding wat sy verwag het. Hy is nie meer haar jeugvriend van ouds nie. Hy is verloof, en Danielle weet sy het hom genoeg rede gegee om nou sy afsydigheid te verdien.
Almal dink sy het die wêreld aan haar voete. Net sy ken die waarheid wat soos 'n donker wolk hang en dreig om haar te verswelg - dié keer met 'n finaliteit waarvan sy nie sal kan ontsnap nie.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.