Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die eerste wenkeboek wat aanvanklik in 1993 deur HUISGENOOT saamgestel is. Boek is in baie goeie toestand. Skoon en sonder merke, behalwe vir 'n eienaarsinskripsie op die skutblad.
Uitgewer : Human & Rousseau
3e Uitgawe, 1994
Taal : Afrikaans
Hardeband : 191 bladsye
Afmetings : 250 x 170 x 20 mm (L x B x D)
Item Massa: 0.6 kg
Toestand: Gebruik