Vir wanneer lied en lyding saamval.God het ons geroep tot lof en musiek - 'n gawe van God - is 'n wesenlike onderdeel daarvan. Tog omsluit lof aan Hom meer as musiek. Dit dui op 'n lewenstyl, 'n lewenskwaliteit, 'n houding. Lof aan God vind nie net in die kerk plaas nie, maar ook wanneer jy jou motor bestuur, wanneer jy jou gras sny. Want dit handel hier nie net oor die sing van lof nie, maar ook en veral om die syn daarvan.In nege sprankelende oordenkings wys dr. Johan Cilliers dat ons lof nie deur lyding gedwarsboom mag word nie. Trouens, lof verkry dikwels sy suiwerste klanke juis vanwee lyding. Lyding maak dikwels ons lof vaartbelyn vir die ore van God. Dit snoei en slyp ons so dat ons Godkan loof, selfs op die ashoop en in die donker dieptes. Jou lof, jou lied maak die ashoop nie meer so eensaam nie, die dieptes nie meer so donker nie. Wie sing, wie met sy hele hart tot eer van die Here sing, sien meer as wat op hande is, sien God. Dit kan gebeur¬タᆭ wanneer lied en lyding saamval.Wie sug, kan sing! is 'n boek vir elke gelowige wat God wil loof ten spyte van sy lyding, wat met sy hele hart tot eers van die Here wil sing.

Title: Wie sug, kan sing!
Sub Title: Vir wanneer lied en lyding saamval
Author: Johan Cilliers
Publisher: Lux Verbi
Year: 1991
Number of pages: 77
ISBN: 9780869973547
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever