R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 12 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hierdie roman wat in die Kamdeboo-Karoo afspeel, is die verhaal van twee kinders wie se lewens gedurende hul volwasse jare onverwags kruis.
Dit is hier waar die Karoo-wildepruim groei n boom wat deur die hele verhaal as simbool van aanpassing, beskerming en oorlewing staan en as onverklaarbare mistieke dimensie die verhaal verryk.
Die storielyn word rondom vele menslike en omgewingskarakters geweef en vertel van die ruwe aardsheid van die streek, die egtheid van sy mense, sy diere en plante en ryk geskiedkundige, geografiese en geesteswêrelde. Die leser beleef dié unieke omgewing deur die ervarings van Katrina en Ella en loop saam op die spore van die streeksgeskiedenis soos deur fossiele, artefakte, rotstekeninge en die pad van die veeboerpioniers vertel.
WILDEPRUIM wys op die ironie van die lewe: Die eenvoud van n karige lewe lei tot waardering, vrolikheid en humor, en die letsels van die lewe ontsluit uithouvermoë, lewensvreugde en positiewe energie.