Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die veiling is vir n baie skaarse bottel Boplaas Port ter nagedagtenis van Worsie Visser, Afrikaanse sanger. Elke bottel in die versameling is genommer en sluit n splinternuwe cd van sy beste liedtjies. Dis rerig waar n versamelaar se droom of iets wonderliks om te he.
Wie sal dan nou ooit Worsie Visser, die seun van Bitterfontein en sy Boesmanland orkes kan vergeet. Kan julle nog daardie jare onthou, die jare van:
1. Wynkan
2. Bitterfontein
3. Jeugtyd se Wereld
4. Hentiesbaai
5. Foxtrot Medley
Ma se, Pa se
As ek huis toe gaan
Bosluis
Rooispan van Bredarsdorp
6. Sit n handjie by
7. Alleen ( Worsie se solo )
8. Nog een dop
9. Dollie
10. Neel se Boogie
11. Orkes Medley
Baby makes her blue jeans......
12. Ipi Tombi
Please don't go
I'll do anything
Daai Bones
What going on? soos Worsie praat, eg Afrikaans
Stampie Boude
Ons almal het tog al n lekker kuier of twee gehad te danke aan
Worsie, ons afrikaanse legende.
GENIET HIERDIE VEILING, HY BEGIN MAAR NET BY R1.......................