Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture!
Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en Tjomper die hond se tydreise. Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het 'n spesiale knoppie wat jou na 'n ander plek kan laat ZOEM!
Alex, Christiaan en Tjomper word teruggeneem na 'n tyd waar daar DINOSOURUSSE is! En arme Tjomper beland in een van die dinosoursse se neste ....
Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar en ouer
47 bladsye