Die Buffel Struikel - L. J. Bothma

Secondhand
1 available
R360.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
MF053
Bob Shop ID
615064662

Toestand: Soos nuut
Formaat:
Hardeband
Bladsye: 516
Uitgegee: 2016 3de Hersiene Uitgawe (Tafelberg)
ISBN: 9780620372961

In hierdie boek is ons nie die helde en die vyand die skurke nie. Maar ook nie andersom nie - soos sommige miskien uit die titel sou wou aflei nie.

Op stuk van sake was 32 Bataljon nie 'n verslane mag wat aan die einde van 'n oorlog aan 'n vyand oorgegee het nie. Dit was 'n eenheid wat ontbind is deur die opperbevelhebber van die land se gewapende magte - die politieke staatshoof. Na 'n besoek aan "die grens" in 2001 het ek besluit om 'n boek te skryf oor die Grensoorlog, en spesifiek 32 Bataljon, waar ek in 1978 'n pelotonbevelvoerder was.

Dit moes 'n boek wees, nie nét vir 'n militêre gehoor nie, maar veral vir die mense wat nooit die Grensoorlog gesien en verstaan het nie; vir ons ouers, vrouens en kinders - vir almal wat respek het vir die geskiedenis en die waarheid oor daardie oorlog wil hoor.

More from this seller

View all
R30 shipping
Rebelspoor - L. J. Bothma
R295
R30 shipping
Die Oorlog Kom Huis Toe – Bill Nasson & Albert Grundlingh
R350
R30 shipping
Broedertwis – Albert Blake
R210
R30 shipping
Generaal Christiaan de Wet as Veldheer – Leopold Scholtz
R285
Add to cart

Recently viewed

Gold Heart Stickers
R39

Similar products

R30 shipping
DIE BUFFEL STRUIKEL, `N STORIE VAN 32 BATALJON EN SY MENSE
R290
R30 shipping
DIE BUFFEL STRUIKEL - 32 Bn.
R350
R30 shipping
SIGNED!! `BUFFALO BATTALION - A TALE OF SACRIFICE` LJ BOTHMA
R400
R30 shipping
Punt van die Swaard - L.J. Bothma
R238