Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Toestand: Soos nuut
Formaat: Hardeband
Uitgegee: 2003 (Protea Boekhuis)
Bladsye: 375
ISBN: 9781919825267
Generaal Christiaan de Wet as Veldheer Leopold Scholtz
Vanaf Julie tot Augustus 1900 het De Wet en sy 2000 tot 2500 man telkens die Britte se vangnet so vindingryk ontglip dat De Wet n legende geword het en besondere respek by sy vyande afgedwing het.
Sy grootste stryd was uiteindelik teen homself toe hy by Vereeniging moes berus in die oorlog se bittere einde.
Leopold Scholtz beskryf De Wet se veldtogte en prestasies sowel as sy mislukkings. Hy bied hierdie merkwaardige verhaal so toeganklik aan dat dit boeiende en insiggewende leesstof is vir almal wat in geskiedenis belangstel.