Met die Boerekommando’s – J. D. Kestell

Secondhand
1 available
R250.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
N845
Bob Shop ID
614978989

Toestand: Soos nuut
Formaat: Hardeband
Bladsye: 327
Uitgegee: 1999 (Protea)
ISBN: 9780620248716

Die geestelike leidsman, J.D. Kestell, die krygsman Christiaan de Wet en die staatsman M.T. Steyn vorm die groot Vrystaatse helde-driemanskap wat saam met Emily Hobhouse aan die voet van die Vrouemonument in Bloemfontein begrawe is.

Hy is die enigste Vrystaatse predikant wat tot die einde van die Anglo-Boereoorlog in die veld was. Hoewel M.T. Steyn die pos as veggeneraal aan hom aangebied het, verkies hy om geestelike leiding tydens die oorlog te gee. Tydens die vredesamesprekings by Vereeniging is hy saam met D.E. van Velden die amptelike sekretaris van die onderhandelinge.

Na die oorlog is hy vader van die Reddings-daadbond, een van die vertalers van die Bybel in Afrikaans, rektor van die Grey Universiteitskollege (tans die Universiteit van die Vrystaat) en stigter van die Oorlogs-museum van die Boererepublieke in Bloemfontein, sowel as stigterslid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.

Sy wedervaringe gedurende die Anglo-Boereoorlog word beskryf in van die beroemdste boeke oor dié oorlog: Met de Boeren-commandos of Through shot and flame in Engels. Dit is nou vir die eerste keer volledig in Afrikaans vertaal.

More from this seller

View all
R30 shipping
Commando Courageous R.W. Schikkerling
R440
R30 shipping
Die Anglo-Boereoorlog in Beeld 1809-1902- Johannes Meintjes
R225
R30 shipping
First In Last Out (South African Artillery) - Clive Wilsworth
R420
R30 shipping
Vang `n Boer - L. J. Bothma
R310
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Met Die Boere-Kommando`s - J.D. Kestell
R185
R30 shipping
Punt van die Swaard - L.J. Bothma
R238
The Dead, the Dying and the Damned - Author: D.J. Hollands
R45
R30 shipping
Signed Copy - MAGNUS MALAN - My lewe saam met die SA Weermag
R175