This item has closed with no items sold
View other items offered by Waveren25955

Similar products

R30 shipping
Omnibus – Eleanor Baker
R100
33% OFF
Groot Duiwels Dood deur Eleanor Baker
R80 R120
R30 shipping
48% OFF
Verbeelde werklikheid - Eleanor Baker
R390 R750
R30 shipping
Die Nes - Eleanor Baker [INSCRIBED BY AUTHOR]
R150
Die ander Marta - Eleanor Baker

Die ander Marta - Eleanor Baker

1 was available / secondhand
R30.00
Shipping
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
611675026

Sagteband in mooi toestand. Naam in ink en persoonlike kaartjie voorin geplak.

Nou het ek geleer daar is twee maniere van liefhê. Jy klou vas of jy laat los.

Na jare se onderdrukte vrese en verlangens klim Marta op n dag in haar motor en ry weg. Weg van haar man, Hendrik, weg van haar lewe op die plaas. Aan die Weskus vind sy n tydelike heenkome in n klein vissersgemeenskap. Die genesende waarde van die eenvoudige lewe by Koster en sy mense, die herwinning van selfvertroue en eiewaarde, maak van Marta n ander mens. En selfs Hendrik kom geleidelik tot nuwe insigte deur die ontydige besoek van n jong familielid.

n Meesleurende roman waarin die metamorfose van n emosioneel verwaarloosde vrou met menslikheid en humor weergegee word.