Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"Dit is vakansietyd: die weer is heerlik en almal geniet hulle gate uit buite. So, waar is Greg Heffley? Binne-in die huis besig om videospeletjies te spel met die gordyne toe.
Greg, 'n selferkende "binnenshuise persoon", ervaar sy heerlikste vakansiefantasie: geen verantwoordelikhede en geen rels. Maar Greg se ma se idee van 'n perfekte vakansie is nie dieselfde nie. Sy glo aan buitemuurse pret en "gesinstyd".
Wie se idee gaan wen? Of sal 'n nuwe toevoeging tot die Heffley-gesin alles verander?"