Die Heelal op my Tong - Paperback

Die Heelal op my Tong - Paperback

1 available / secondhand
Indicative market price: R290.00
R149.00
49% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
642902515

In good condition. Has some minor wear.

Description

Daar is n kluis in n winkeltrollie op die dak van Wille Willemien se 4×4. Want sy en haar sus is op pad. Richtersveld toe. Om tussen Eksteenfontein en Khuboes hul pa se kluis en sy sneeujas nou ná sy dood oor n afgrond te boender.
Terwyl die twee vroue reis, ontvou die verhaal van Willemien en haar pa: n Storie oor n Afrikaanse Al Capone, n man wie se duister sakeondernemings nie net tot die grense van Suid-Afrika beperk was nie. In Palm Springs ra sy lyfwagte koeldrank vir die fbi-gente aan vanwaar hulle sy huis dophou. Vroeër jare moet Willemien in haar pa se kattebak wegkruip terwyl hy sake in verlate parkeerareas doen. Ná sulke uitstappies was haar beloning altyd n lekkerny, en só word haar lewenslange stryd met kos aangevuur.
Van Kaapstad na San Francisco en selfs Sri Lanka, met n wavrag vol seks, drugs & rock n roll, tref Anoeschka von Meck se nuutste roman jou soos n reusegolf en spoel sy die verhoudings oop wat van ons denkende, spirituele wesens maak.

Add to cart

Recently viewed

See more
9% OFF
Optima Rear Brake Drum For Vw Polo V 1.0 Bluemotion 2009-
R619.00 R679.00
40% OFF
Kia Rio Multimedia Workshop Manual (E-book)
R59.99 R99.99
Car Heater Air Conditioner Heater Box Parts for W205 W213 W253 C180 E300 GLC260 2058306800 A20583068
R504.00
1 Pair Metal Side Part Sidebar For Sony Xperia XA2 Ultra (Gold)
R238.88

Similar products

60% OFF
Op die vingerpunte van die heelal - Rene Bohnen
R100.00 R250.00
31% OFF
Die heelal op my tong - Anoeschka von Meck
R199.00 R290.00
Die Heelal op my Tong Anoeschka von Meck
R95.00
Op die vingerpunte van die heelal - Rene Bohnen
R205.00