Die Opstand van Poppie Nel - Hans du Plessis Die Opstand van Poppie Nel - Hans du Plessis
Die Opstand van Poppie Nel - Hans du Plessis Die Opstand van Poppie Nel - Hans du Plessis

Die Opstand van Poppie Nel - Hans du Plessis

Secondhand 1 available
R200.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
652386198

Liefde is al wat vir die mens oor is. Daar onder raas die see toe Poppie Nel dié dag voor dominee Lukas Lucas op sy stoep staan in haar kuise lang romp. Sy moet glo met iemand praat sodat sy kan opstaan. Poppie is uit die kerk, maar die kerk is nie uit haar nie. Dit lyk egter nie asof sy wil nie praat of opstaan nie. Lukas het ook nie regtig trek vir n pratery nie, sy eie pyn is nog vir hom te kosbaar. Maar hy het nou hierdie herderlike plig. Só ontvou Poppie se verhaal. Dit begin in haar ouerhuis en in n saaltjie op n plot waar n pastoor openbarings kry en waar die Nels slaafse navolgers van sy leringe is. Dis net, die openbarings kom en gaan soos dit die pastoor ten beste kan dien. Langmourokke, manskoene, niks mooimaakgoed nie, studie is ook van die duiwel, uitgedink deur die bose wêreld daar buite. Die skade aan n meisiekind se siel ... Nou ja. Uiteindelik berei Lukas n preek oor die liefde voor. Want dit is al wat daar vir die mens oor is.

ISBN: 9780799399899

Pages: 232

Trade paperback

LAPA, 2020

Edition: 01

Good condition; cover has some small creases

B154



Add to cart

Recently viewed

See more
Fathers After Divorce: Building a New Life and Becoming a Successful Separated Parent
Secondhand
R140.00
USA , 1946 D Lincoln Cent, BU Wheat Penny , Denver Mint, Uncirculated Gem Red
Secondhand
R155.00
Winter Gloves Color Beige Color Size 6 To 24 Months
New
R255.00 No bids
Great Britain - Used on Piece
Secondhand
R6.00 No bids

Similar products

22% OFF
Inkommers - Hans du Plessis
New
R249.00 R319.00
Tussen die klippe - Hans du Plessis
Secondhand
R125.00
16% OFF
Plessis, Hans Du - Boegoe Vannie Liefde (Hans Du Plessis)
Secondhand
R75.00 R89.00
Inboekeling - Du Plessis, Hans
New
R275.00