Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
God se Vaderhart: Vind jy dit moeilik om God as liefdevolle to aanvaar? Wonder jy of Hy werklik omgee? Wonder jy soms wie en wat
God werklik is? Is Hy ons absolute lojaliteit en toewyding waardig?
Baie mense ken nie God as 'n liefdevolle vader nie. Hulle dink Hy is veraf wese wat ons nie persoonlik kan ken nie en met wie ons nie 'n persoonlike verhouding kan he nie. Maar met die immergewilde God se Vaderhart help Floyd McClung ons om te ontdek dat niks verder van die waarheid verwyder is as hierdie siening van God as 'n onpersoonlike krag wat uit die hemel op ons neergluur nie.
This book is in slightly used condition.