Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Koos Human: 'n Lewe met Boeke
Koos Human se bydrae tot die Suid-Afrikaanse boekbedryf is legendaries. Hier vertel hy self van sy ervarings oor 'n periode van veertig jaar (1954-1994) en van gebeurtenisse rondom boeke, in die besonder die Afrikaanse boek. Hy was een van die stigterslede van die uitgewery Human & Rousseau en persoonlik gemoeid met amper 'n 1 000 publikasies. Met 'n foto-afdeling agterin die boek.
Eerste uitgawe, eerste druk van 2006, uitgegee deur Human & Rousseau, Kaapstad.
Toestand: Goed. Bruin kolle op sommige blaaie.
Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm