Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lees is pret saam met Krok en Dil! Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Leer die eu-klank in Ek wens ek was 'n reus:
Dil is moeg daarvoor om klein te wees.
Hy wens hy was 'n reus!
Maar Krok het ander idees ...