Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lees is pret saam met Krok en Dil! Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Leer die aai-klank in Help, ek waai weg:
Die wind waai.
Krok maak 'n vlier.
Dil kan nie wag om dit ook te laat vlieg nie.
Maar die wind is baie sterk ...