Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Toe Dil wakker word, is daar 'n eier op sy bed. 'n Groot wit eier! Wat op aarde is aan die gang? Het hy dalk 'n eier gel? En wat gaan hy daarmee doen?
Lees is pret saam met Krok en Dil. Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.