Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos 'eu', 'ie' en 'ou' bekend.Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild.
Die tweede reeks stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.