Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
My Eerste Jan Braai Boek is die beste bekendstelling tot braai vir kleintjies. Dit bevat vertalings van basiese braaiterme in Engels, Afrikaans, Xhosa en Zoeloe, asook prente oor hoe om Suid-Afrikaanse gunstelingbraaidisse te maak. My Eerste Jan Braai Boek is 'n eenvoudige prettige manier om jou kinders in die braaigees te kry en perfek vir die braaiers van die toekoms.