Purchases
Past month 0 0 0 0
Past 3 months 0 0 0 0
Total till date 259 175 2 0

All ratings given to sellers

Wow! Superfast!! Thanks!
03 Oct 2024 Allstar1208
Dankie vir gawe diens.
05 Nov 2017 Bokmakierie19958
Uitstekend. Dankie
05 Nov 2017 Bokmakierie19958
Uitstekende diens - soos altyd. Dankie
23 Oct 2017 The Book Traders5123
Uitstekende aanwins! Goed verpak en flink versend. Dankie!
08 Oct 2017 Ollie3387
Dankie vir 'n gawe transaksie en persoonlike diens! Groot waardering.
27 Aug 2017 adgrim642
Good service. Thanks!
15 May 2017 stevetonibook73a629
Kostelike boek. Dankie vir goeie diens.
12 Mar 2017 Groenvlei10045
Uitstekende toevoeging tot my boekery. Dankie
12 Mar 2017 Groenvlei10045
Uitstekend! Dankie
12 Mar 2017 Groenvlei10045
Uitstekend! Dankie
12 Mar 2017 Groenvlei10045
Gawe transaksie. Goed verpak en vinnig afgehandel. Dankie!
27 Jan 2017 Biennies1360
'n Skaars boek, puik opgepas en veilig versend. Dankie
18 Dec 2016 Bokmakierie19958
'n Merkwaardige vonds. Ontvang in 'n goeie toestand. Baie dankie
18 Dec 2016 leonfsmith10483
'n Merkwaardige vonds. Baie dankie; ontvang in 'n goeie toestand
18 Dec 2016 Classic Books143
Ek is bly oor dié vonds so kort na die skrywer se tragiese dood. Gawe transaksie. Baie dankie
14 Nov 2016 lastchancebooks10489
Baie dankie - 'n uitstekende aanwins tot my versameling. Transaksie netjies en vinnig afgehandel.
06 Nov 2016 Waveren27263