Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dil is opgewonde. Hy en Krok gaan saam met hulle maats kampeer! Hulle gaan in tente slaap, om die vuur kuier en stories vertel. Kort voor lank word almal 'n bietjie bang. Maar Dil is nie bang nie. Hy skrik vir niks .... of hoe?
Lees is pret saam met Krok en Dil. Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.