Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dit het geren. Alles is vol modder. Drok wil h Dil moet saam met hom in die modder speel. Eers dink Dil nie dit is 'n goeie idee nie - maar dan ontdek hy modder kan groot pret wees!
Lees is pret saam met Krok en Dil. Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.