Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Versameling ware avontuurverhale uit die Afrika-natuur oor onder meer die geveg tussen 'n leeu en 'n luislang, herinneringe aan Afrikaanse tiere, hondehelde van die jagveld, renosters se woede, buffels se gevaarlike streke, Boesmans en toordokters.
Tweede druk van 1947 uitgegee deur Nasionale Pers. Vertaal uit die Engels deur HH Wicht. Met illustrasies deur C Panting. Toestand: Baie goed. 'n Paar bruin merke op hardeband-omslag.