Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lees is pret saam met Krok en Dil! Di prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Dil ontdek iets waarvan hy baie hou ...
Kolle! Kolle op sy klere, kolle op sy huis ... hy maak selfs 'n winkel oop wat kolle verkoop.
Kort voor lank is daar kolle net waar jy kyk!
Maar kan hy Krok oorreed om ook van kolle te hou?